Skenk

ONDERSTEUN ONS

Indien u ‘n donasie aan Kinders van die Lig wil maak, kan u dit gerus in ons bankrekening inbetaal:

Bank: ABSA Menlyn
Tipe: Tjek
Takkode: 335645
Rekening nr: 4067892311
Verwysing: KvdLDonasie

Sou u bereid wees om ‘n maandelikse bydrae aan Kinders van die Lig te maak kan u gerus die debietordervorm aflaai en faks na die kerkkantoor (0123615776), of inskandeer en epos na admin@apkpo.co.za nadat u dit ingevul het.

Debietordervorm

Indien u iets anders wil skenk/borg (bv. ‘n ete op ‘n kamp, of enigiets anders wat u graag wil bydra)¬†kontak ons¬†gerus.

Comments are closed.