Wil jy saam kamp?

Indien jy wil saam kamp as personeellid, laai asb een van die spanlid inskrywingsvorms af:

Spanlid inskrywingsvorm (onder 18)

Spanlid inskrywingsvorm (18 of ouer)

Vul dit dan in en stuur vir ons die getekende vorm terug na inligting@kindersvandielig.co.za.

Comments are closed.